
Danielle & Xander
"Twee siele word een voor God"
Saterdag, 25 April, 2026

1 Korintiërs 13:13
En nou bly geloof, hoop, liefde- hierdie drie; maar die grootste bly liefde

Ons Troudag
Jy word hartlik uitgenooi om ons spesiale dag saam met ons te vier !
Datum
Tyd
25 April 2026
14:30 vir 15:00
Venue
Watercrest Wedding Venue
Plot 396 Graham Road, Pretoria, 0043
#FunDerMerweFees

Addisionele Inligting
Kleredrag
Semi-Formeel
Kroeg
Slegs Kaart Fasiliteite
Metgeselle & Kinders
Kinders
Alhoewel ons al die klein mensies in ons lewens baie lief het , het ons besluit op geen kinders .
Metgeselle
slegs per uitnodiging
Akkomodasie
4
Oude Hout Mountain Lodge
6.5km van Watercrest
072 235 8912
5
Ndlovu Lodge
11km van Watercrest
064 523 7261
6
Bankenkloof Private Reserve
3.5km van Watercrest
0781083824

vir altyd, saam jou.

Ons kan nie wag om saam julle te vier nie !
Jou teenwoordigheid by die #FunDerMerweFees sal die wêreld vir ons beteken. Volg die skakel hieronder om te RSVP !
RSVP voor 20 Maart 2026

Geskenk
Ons is so dankbaar dat julle deel is van ons groot dag- dit beteken vir ons die wêreld ! Julle teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk. Indien n addisionele geskenk gegee wil word sal n geldelike bydrae baie waardeer word.
Bank Besonderhede
Danielle Prinsloo
FNB
62870938100
250655
Verwysing : FunDerMerweFees / Jou Naam